Showing 61 - 80 results of 106 for search '"Aan"', query time: 0.05s Refine Results
  1. 61

    Voorwoord by S. D. Snyman

    Published 2013-12-01
    “…Hy het immers oor ’n periode van meer as dertig jaar ’n diens aan die wetenskap in die algemeen en die Nuwe Testamentiese wetenskap in die besonder gelewer. …”
    Get full text
    Article
  2. 62

    Das vermächtnis Jesu und die abschiedsworte der Väter. Gattungsgeschichtiliche untersuchung der vermächtnisrede im blick auf Joh. 13-17 by DF Tolmie

    Published 2022-01-01
    “… Hierdie studie wat in 1992 as Habilitationsschrift aan die Augustana Hochschule in Neuendetrelsau ingelewer is, het as doel 'n deeglike ondersoek van die genre van Joh 13:1-17:26 - veral in die lig van die Joodse tradisie in hierdie verband. …”
    Get full text
    Article
  3. 63

    Enkele opmerkings oor die uitbeelding van Jesus in die Vier Evangelies by DF Tolmie

    Published 1995-06-01
    “… In hierdie kort bydrae gaan ek probeer om op 'n baie oorsigtelike wyse iets aan te dui van die kenmerkende wyse waarop Jesus in elkeen van die Vier Evangelies uitgebeeld word. …”
    Get full text
    Article
  4. 64

    Huldigingswoord: Professor S. A. Strauss by Hermie van Zyl

    Published 2006-06-01
    “… Uit teks: Hoe reduseer ’n mens 23 jaar se vol lewe verbonde aan die Fakulteit Teologie, Universiteit van die Vrystaat, tot ’n paar paragrawe? …”
    Get full text
    Article
  5. 65

    Religions of the Hellenistic-Roman age by A. Tripolitis by S. P. J. K. Riekert

    Published 2003-06-01
    “… Uit teks: Die skryfster bied ’n inleiding van die godsdienste van die Hellenisties-Romeinse tydvak aan. Eers gee sy ’n historiese oorsig van Aleksander die Grote se doen en late en sy visie, met die daaropvolgende ontwikkelinge in die sosio-politieke stelsels van die era. …”
    Get full text
    Article
  6. 66

    St Joseph in Early Christianity by LV le Roux

    Published 2000-12-01
    “…In sy werk, St Joseph in Early Christianity, bied Lienhard belangrike inligting wat die Nuwe-Testamentiese Apokriewe in die tweede eeu, en die kerkvaders tot aan die einde van die Romeinse Ryk (c600) oor hom verstrek. …”
    Get full text
    Article
  7. 67

    Bedieningstrategieë in die lig van huidige godsdienstige strominge by P Verster

    Published 1995-06-01
    “… In sy omvangryke werk Transforming Mission dui Bosch aan dat daar paradigmaverskuiwings voorgekom het wat beslissend inwerk op die tydperk waarbinne dit voorkom. …”
    Get full text
    Article
  8. 68

    Redakteursbrief by Fanie Snyman

    Published 1994-06-01
    “…So 'n geleentheid het hom voorgedoen met die emiritaat van prof J H Smit, departementshoof van die departement Sendingwetenskap aan die Universiteit van die Oranje Vrystaat. …”
    Get full text
    Article
  9. 69

    Book review Gospel of glory: major themes in Johannine theology by J. du Rand

    Published 2016-12-01
    “… Uit teks: Die outeur, Richard Bauckham, is ’n bekende Nuwe-Testamentikus uit die Verenigde Koninkryk. Hy was verbonde aan die Universiteit van St. Andrews in Skotland tot en met sy aftrede. …”
    Get full text
    Article
  10. 70

    Correlation between dominant bacterial community and non-volatile organic compounds during the fermentation of shrimp sauces by Ruichang Gao, Huijie Liu, Ying Li, Hongying Liu, Yue Zhou, Li Yuan

    Published 2023-01-01
    “…The quality of salt-fermented shrimp sauce was evaluated in this work by determining the total volatile basic nitrogen (TVB-N), the amino acid nitrogen (AAN), organic acid, 5'-nucleotide and free amino acids (FAA). …”
    Get full text
    Article
  11. 71

    Cas J.A. Vos, Theopoetry of the Psalms by Jan-Albert van den Berg

    Published 2005-12-01
    “…Cas Vos, dekaan van die Teologiese Fakulteit aan die Universiteit van Pretoria, die leser saam op ’n reis deur die landskap van die Psalms. …”
    Get full text
    Article
  12. 72

    Godsdiens en Samelewing. Christelike betrokkenheid op die markplein by BJ van der Walt

    Published 2000-06-01
    “…Verskillende skole wat probeer om aan te dui hoe hierdie betrokkenheid daar moet uitsien bestaan egter. …”
    Get full text
    Article
  13. 73

    Predestinasie en ekklesiologie by Johannes Calvyn by D.S.G. Oosthuysen

    Published 1994-12-01
    “… Hoewel dit nie moontlik is om die sentrale tema in Calvyn se teologie aan te toon nie, kan sonder vrees vir teenspraak beweer word dat die probleem van die predestinasie enersyds en dié van die kerk andersyds hom meer besig gehou het as vir enige van die ander reformatore, in elk geval meer as vir Luther. …”
    Get full text
    Article
  14. 74

    R. Nel & H. du Toit (reds.), Ons pelgrimstog na eenheid / Our pilgrimage to unity by Johan Janse van Rensburg

    Published 2007-12-01
    “…Die bydrae van hierdie versamelde werk is dat die leser insae kry in die verskillende perspektiewe van verteenwoordigers van die deelnemende kerke aan die eenheidsproses. …”
    Get full text
    Article
  15. 75

    Een van die geringste dienaars van sy Heer by S. J. P. K. Riekert

    Published 2009-12-01
    “…Hy was dwarsdeur sy lewe onvermoeid betrokke by die verkondiging van die evangelie aan groepe en individue wat nie so bevoorreg was om soos hy onder die geklank van die Woord te lewe nie. …”
    Get full text
    Article
  16. 76

    Die Gebruike· en Beloningsbenadering by Thomas Oosthuizen

    Published 2022-11-01
    “… Die chronologiese verloop van wetenskaplike perspektiewe oor die aard van die kommunikasieproses verleen prominensie aan die gebruike- en beloningsbenadering. Van die aanvanklike veronderstellings aangaande die mag van die massamedia Is gevorder tot die erkenning van die aktiewe Jol van die bestemming en beperkings op die mag van die media. …”
    Get full text
    Article
  17. 77

    International encyclopaedia of laws : Uganda / by Twinomugisha, Ben Kiromba

    Published 2021
    View in OPAC
    Reference Material
  18. 78

    Jordaan, G.J.C, Die binnewerk van Antieke Grieks. Die semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks by Annéli Machin

    Published 2014-12-01
    “…In Die Binnewerk van Antieke Grieks word aandag aan die gebruik van werkwoord- en naamwoordkonstruksies geskenk. …”
    Get full text
    Article
  19. 79

    Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s by S. D. Snyman

    Published 2013-06-01
    “…Die Bybel bied geen gesistematiseerde weergawe aan van wie God is en hoe mense God moet verstaan nie. …”
    Get full text
    Article
  20. 80

    Alles uit sy Vaderhand by S. A. Strauss

    Published 2006-06-01
    “…Telkens het Hy my met tekste soos byvoorbeeld Kolossense 4:17 gekonfronteer: “En sê vir Argippus: Gee jou aandag (blepe) aan die taak (diakonia) wat jy in diens van die Here aanvaar het, sodat jy dit kan voltooi.” …”
    Get full text
    Article