Loodvergiftiging in antieke Rome

Load word minstens sedert die vierde millennium vC ontgin, maar in die GrieksRomeinse era het verhoogde oncginning 'n gesondheidsrisiko begin inhou. Besoedelingsbronne her ingesluit die wydverspreide benutting van load in watergeleidingstelsels, die gebruik van kombuis- en piourerware, verwerk...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Francois Retief, Louise Cilliers
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2024-12-01
Series:Acta Academica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/8882
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Load word minstens sedert die vierde millennium vC ontgin, maar in die GrieksRomeinse era het verhoogde oncginning 'n gesondheidsrisiko begin inhou. Besoedelingsbronne her ingesluit die wydverspreide benutting van load in watergeleidingstelsels, die gebruik van kombuis- en piourerware, verwerking in medikamente, kosmetika, verf en as anti-mikrobemiddel by voedselbewadng. Uit ercsoonde en myne her lood-lugbesoedeling ontstaan, en 'n wynmoskonsentraat(sapa) as versoeter gebruik, is by voorkeur in loodhouers berei. Romeinse skrywers bet die coksisiteic van loocl erk.en, maar klassieke kroniese loodvergifriging is eers in die sewende eeu nC beskryf. Loodinhoud van skelette uit die Romeinse era was hoer as in pre-Romeinse tye, maar gemiddeld slegs 41-47% die van moderne Europeers. Kroniese loodvergifciging was waarskynlik nie 'n beslissende fak.tor in die val van die Romeinse Ryk in die Weste nie.
ISSN:0587-2405
2415-0479