Argeologiese beeldsemiotiek en skilderkuns
Hierdie arrikel spruit uit 'n projek wac die oncwikkeling van 'n bepaalde semiotiese metodologie behels her - 'n manier om figuratiewe fenomene soos beelde, simbole, metafore, ens ce ontleed, nie net met betrekking tot een of antler veronderstelde oorsprong nie, maar oak in terme van...
Saved in:
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Article |
| Language: | English |
| Published: |
University of the Free State
2024-12-01
|
| Series: | Acta Academica |
| Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/8885 |
| Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Hierdie arrikel spruit uit 'n projek wac die oncwikkeling van 'n bepaalde semiotiese metodologie behels her - 'n manier om figuratiewe fenomene soos beelde, simbole, metafore, ens ce ontleed, nie net met betrekking tot een of antler veronderstelde oorsprong nie, maar oak in terme van die "argeologiese" funksie war hierdie figuren in hulleself her. Die wil se hulle vermoe om waarneming, konseptualisering of refleksie op een of ander wyse re inisieer of re fundeer. Die doel van die ondersoek is om re kyk in watter mate so 'n beeldargeologie ("beeld" as oorkoepelende term) nuccige perspektiewe sou kon lewer vie skilderkunstige analises. Die resulcaac is die blootlegging van 'n vlegwerk van beeldrelasies waarbinne die torstandkoming en betragting van 'n skildery afspeel.
|
|---|---|
| ISSN: | 0587-2405 2415-0479 |